melkboere
Kommer oor skerp daling in produsentepryse
Die Melkprodusente-organisasie (MPO) is bekommerd oor die negatiewe uitwerking wat die skerp daling in produsentepryse sedert Maart vanjaar op die volhoubaarheid van melkproduksie kan hȇ. Amptelike syfers verskaf deur Statistiek Suid-Afrika dui aan dat produsentepryse sedert Maart 2018 met 5,5% gedaal het terwyl eks-fabriekpryse van suiwelprodukte met 2,2% gestyg[...]