mitsubishi

Toetsbestuur die beste van Mitsubishi by NAMPO Kaap 2019

Die tweede aanbieding van Nampo Kaap van 4-6 September 2019 bied Wes-Kaapse entoesiaste ’n unieke geleentheid om die Mitsubishi-produkreeks te ervaar in die “winde van vordering” wat deur die koringlande rondom Bredasdorp waai. Drie van die hoogtepunte vir besoekers by die skou is die splinternuwe Mitsubishi Eclipse Cross, die[...]

By Specialist Writer|27th August 2019|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , |

MITSUBISHI ECLIPSE CROSS

Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Mitsubishi Motors Suid-Afrika het onlangs sy nuwe kompakte leefstyler, die Eclipse Cross in die Wes-Kaap bekendgestel en daarmee sy modelreeks in Suid-Afrika na ses modelle vergroot. Saam met die Triton bakkie, die Pajero en Pajero Sport sportnutse asook die ASX en Outlander voertuie[...]

By Specialist Writer|8th March 2019|Categories: Wiele|Tags: , |

Pajero Sport hou Blitsbok-kaptein, gesin veilig

Om agter die stuur van die nuwe Pajero Sport van Mitsubishi Motors in te skuif, gee die Rugby-Seweskaptein, Philip Snyman, algehele gemoedsrus. Noudat die tweede ronde van die HSBC Wêreldrugby-Sewesreeks hierdie naweek in Hamilton, Nieu-Seeland, afskop, het Mitsubishi Motors Suid-Afrika aangekondig dat hy Snyman se voertuigborgskap vir 2019 hernu het.[...]

By Specialist Writer|25th January 2019|Categories: Nuus, Wiele|Tags: , , |

Mitsubishi Triton word atleties

Mitsubishi vinnig uit die wegspringblokke met nuwe Triton Athlete Gouemedaljewenner pronk met ’n sportiewe tweekleur-rompstel met helder oranje en swart buite-ontwerpkenmerke wat by die tweekleurige oranje en swart leersitplekke en gepaardgaande binneruimbeslag pas Gevorderde sportiewe voorkoms met ’n nuwe sierroosterontwerp wat ’n heuningkoekpatroon en swart afronding insluit wat in[...]

By Specialist Writer|28th March 2018|Categories: Wiele|Tags: , , , |
Go to Top