Pajero
Pajero Sport hou Blitsbok-kaptein, gesin veilig
Om agter die stuur van die nuwe Pajero Sport van Mitsubishi Motors in te skuif, gee die Rugby-Seweskaptein, Philip Snyman, algehele gemoedsrus. Noudat die tweede ronde van die HSBC Wêreldrugby-Sewesreeks hierdie naweek in Hamilton, Nieu-Seeland, afskop, het Mitsubishi Motors Suid-Afrika aangekondig dat hy Snyman se voertuigborgskap vir 2019 hernu het.[...]