Mitsubishi Eclipse Cross
MITSUBISHI ECLIPSE CROSS
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Mitsubishi Motors Suid-Afrika het onlangs sy nuwe kompakte leefstyler, die Eclipse Cross in die Wes-Kaap bekendgestel en daarmee sy modelreeks in Suid-Afrika na ses modelle vergroot. Saam met die Triton bakkie, die Pajero en Pajero Sport sportnutse asook die ASX en Outlander voertuie[...]