Mercedes Benz
A-Kandidaat: Mercedes se nuwe buksie propvol verrassings
Die A-Klas het al ‘n ver pad gery sedert die internasionale bekendstelling van die eerste model nagenoeg 21 jaar gelede. Toentertyd se ontwerp het soos ‘n wigkoek gelyk met ’n hoë regaf agterkant wat skerp na ‘n plat neus voor geëindig het, en het soos eier in die gesig[...]
Mooi bly darem mooi! Mercedes-Benz X-Class bakkie
Bakkiery sal nooit weer dieselfde wees nie. Met Mercedes-Benz se X-Class wat pas die mededingende bakkiemark van Suid-Afrika betree het, is nuwe standaarde van prestasie, voorkoms en gerief bereik. Doep du Plessis van Shirita Boerdery tussen Heidelberg en Villiers sê hy was lankal lus vir ’n verandering, maar daar[...]
Mercedes-Benz X-Class bakkie op pad na SA
Mercedes-Benz se nuwe X-Class dubbelkajuit-bakkie waarna met groot afwagting in Suid-Afrika uitgesien word, word binnekort plaaslik bekendgestel. Die X-Class is ‛n nuutjie vir die manne uit Stuttgart wat meer bekend is vir hul über-luukse sedan-voertuie en sportnutse. Juis daarom was dit seker te wagte dat Mercedes besluit het om[...]