Landboukalender
Landboukalender – Augustus
Die maand moet jy: VEE - Wees bedag op gifplante soos slangkop en gifblaar - Gee winterlek AKKERBOU - Bewerk en bemes lande vir somergewasse - Lei wintergewasse nat - Berei voor vir plantseisoen - Kry saad, kunsmis, onkruiddoder, ekstra skare, filters, brandstof, olie - Saai tabak ANDER -[...]
Landboukalender – Julie
Die maand moet jy: VEE - Voer vee - Gee winterlek/landelek AKKERBOU - Stroop somergewasse - Oes grondbone en akkerbou - Berei grond voor vir tabak - Berei grond voor vir aartappels in die Laeveld ANDER - Bestry rotte en muiste - Saai slaai, radyse, wortels, boerbone, uie, seldery,[...]
Landboukalender – Mei
Die maand moet jy: VEE - Gee winterlek AKKERBOU - Saai koring, hawer, gars, rog, kanola - Besproei wintergewasse in somerreƫnvalstreke - Saai lusern - Kry strooptoerusting gereed ANDER - Plant boerbone, ertjies, slaai, radyse, wortels, beet - Verplant kool, blomkool en uie - Bewerk en bemes die grond[...]
Landboukalender – April
Die maand moet jy: VEE - Sny tef - Maak hooi - Maak kuilvoer AKKERBOU - Saai lusern - Berei lande voor vir wintergraan soos koring, gars, hawer, rog ANDER - Saai wortels, beet, radyse, spinasie, ertjies, boerbone - Verplant kool, blomkool en ander koolsoorte - Ert aartappels wat[...]
Landboukalender – Maart
Die maand moet jy: VEE - Maak hooi - Maak kuilvoer - Maak winterskuiling vir diere AKKERBOU - Ploeg en eg winterlande - Saai wintergroenvoer - Saai lusern - Bestry onkruid ANDER - Plant kool, boerbone, ertjies, radyse, beet, spinasie, rape en uie - Plant jong boompies uit -[...]