Landboukalender – Maart

kalender-MAANDE-maart
Die maand moet jy:
VEE
– Maak hooi
– Maak kuilvoer
– Maak winterskuiling vir diere
AKKERBOU
– Ploeg en eg winterlande
– Saai wintergroenvoer
– Saai lusern
– Bestry onkruid
ANDER
– Plant kool, boerbone, ertjies, radyse, beet, spinasie, rape en uie
– Plant jong boompies uit
– Bestry onkruid in boorde
– Spuit vrugtebome teen siektes en insekte
– Maak voorbrande