Categories: Agricultural calendar, AugustPublished On: 31st July 2017

Landboukalender – Augustus

By 1 min read

kalender-MAANDE-Aug

Die maand moet jy:

VEE
– Wees bedag op gifplante soos slangkop en gifblaar
– Gee winterlek

AKKERBOU
– Bewerk en bemes lande vir somergewasse
– Lei wintergewasse nat
– Berei voor vir plantseisoen
– Kry saad, kunsmis, onkruiddoder, ekstra skare, filters, brandstof, olie
– Saai tabak

ANDER
– Bestry rotte en muise
– Bewerk en bemes groentelande
– Saai wortels en beet
– Verplant uie
– Bestel of maak tamatieplantjies
– Voltooi snoeiwerk aan vrugtebome en wingerde
– Maak boorde en wingerde skoon
– Ent vrugtebome
– Plant nuwe bome aan
– Maak die grond los tussen vrugtebome
– Snoei sitrus, bemes en lei nat

0
0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
0