Kanna
The first NAMPO Cape was a resounding success
NAMPO Cape was held from 12 to 14 September 2018 at Bredasdorp Park. A wind of storm strength every day of the show, did not deter visitors or the region’s farmers from attending. Rows of vehicles stood patiently at the entrance to get access to the parking area. A[...]
Katoenbaallaaier: Kanna maak katoen ’n geldige keuse
‘n Lonende gewas wat in droër toestande geplant kan word is katoen. Boonop is Suid-Afrikaanse katoen van so ’n hoë gehalte dat dit ’n gesogte uitvoerproduk is. Daarom kan boere dit gerus oorweeg om katoen te plant. Maar vir suksesvolle katoenproduksie is ’n paar dinge nodig. Gelukkig hoef dit[...]
Nou nóg beter! Kanna se wolpers bespaar tyd, arbeid en geld
Hier is die perfekte wolpers, het boere gedink toe hulle Kanna Industries se ratse, flukse pers in aksie sien. Min het hulle geweet dat Willa Nolte sy gedugte wolpers nog verder sou verbeter om wolboere nóg beter te dien. Waar die Kanna-wolpers aanvanklik elektries-hidroulies gewerk het sodat die operateur[...]
Kanna se pers voeg meer waarde by wol
‘n Wakker oog en ’n flink verstand kan altyd nuttige tegnologie nog nuttiger maak. Wolboere is baie bly oor Willa Nolte van Kanna Industries se wakker oog en flink verstand, want hy het hulle behoefte aan ’n beter wolpers raakgesien en ’n nommerpas pers ontwerp. Die oumense van die[...]