Jupidex
Balfour Boerevereniging maak hooimaak kinderspeletjies
Boere en kontrakteurs verstaan dat sukkel en staantyd geld kos. Die enigste antwoord om hierdie frustrasies die hoof te bied, is om die beste toerusting te bekom. Balfour Boerevereniging het sewe jaar gelede begin om ’n gefokuste hooidag aan te bied en die gewildste werktuigverskaffers uit te nooi om[...]
Staal jouself met Kvernelandstaal uit die Jupidex-stal
Daar kom nou nie meer Vikings uit Noorweë om die wêreld te verower nie, maar gelukkig kan jy steeds jou boerdery bewapen met die beste Kverneland-staal uit dié Noorderland. Ole Gabriel Kverneland, wat die landbou-onderneming in 1879 gestig het, het die landboumasjineriewêreld met ’n hele paar skeppende oplossings ryker[...]
Sien is glo by Val Boeredag
Daar is min landbougeleenthede wat by Val se boeredag kan kers vashou. Hierdie is uit-en-uit ’n demonstrasiefees vir boere wat wil sien hoe doeltreffend die trekkers en werktuie regtig werk. Die tegnologie het klein- en grootboere beïndruk. AFGRI sê: Dit gaan ook vir ons om te netwerk met ons[...]
Jupidex waarsku teen McHale-grysprodukte
Werktuigvervaardigers weet nie altyd watter rigting hulle gaan inslaan of waar hulle gaan eindig as hulle die dag besluit om die reuse bul by die horings te pak nie. Toe Martin en Padraic McHale in 1978 begin het om tweedehandse werktuie uit die Verenigde Koningkryk in te voer en[...]
Verwag baie meer vanuit Jupidex se nuwe hoofkantoor
Die rye en rye blinknuwe werktuie op Jupidex se splinternuwe perseel is ’n ware lus vir die oog en getuig daarvan dat die maatskappy steeds bankvas agter elke boer staan. Ten spyte van die versengende droogtes oor die afgelope drie jaar wat diep gate in boere se sakke gelaat het en plek-plek nog byt, glo Jupidex dat landbou[...]