Jupidex
Jupidex Geo Spread bestuur elke korrel
“Ek het nog nooit weer oorvleuelstrepe op my lande gekry nie.” Francis Pratt boer buite Bredasdorp en hy het die twyfelagtige voorreg om te spog dat hy die platste en die heuwelagtigste lande in die Overberg op sy plaas het. Dit het in die verlede beteken dat hy maklik[...]
Só moet ‘n man mos baal! Met McHale en Jupidex aan jou kant
Geen taaier toets kan aan landbouwerktuie gestel word as Suid-Afrikaanse omstandighede nie. Boere hier is byvoorbeeld lekker avontuurlustig as dit by baalwerk kom en hulle verwag van hulle balers om by te hou – maak nie saak hoe moeilik die gewas is nie. McHale-balers is in Ierland vir die[...]
Ruil jou Jupidex-beitelploeg se punte in ‘n kits
Om op die uithoek van die land te boer, ’n hanetree van die Botswana-grens af, is nie speletjies nie, want die paaie is sleg en die groentemark is ver. Die naaste groot sentrum, Ellisras, is 150 km ver en vir groter aankope moet jy 200 km ver Pietersburg toe[...]