John Deere

Legendariese John Deere-tegnikus lê tuig neer … maar sy bloed bly groen

”Ek is ‘n John Deere: Waar ek beur, kom ek deur.” Tussen die groen en geel is hy vergenoegd. Legendariese John Deere-tegnikus, Koos Bester, glo immers dat jy slegs ՚n sukses van jou beroep kan maak as dit soos bloed deur jou are vloei en dít is hoe hy[...]

By Bianca Pretorius|31st January 2022|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

John Deere gee erkenning aan sy handelaars

John Deere is die voorloper in teg­nologiese vooruitgang in die land­boubedryf en open 'n hele nuwe wêreld van presisiemoontlikhede vir boere wat vertroud is met hulle stelsels. Met die ondersteuning van John Deere se kun­dige personeel kan boere John Deere se gesofistikeerde masjinerie ten volle benut om die meeste[...]

By Bianca Pretorius|30th November 2021|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |

John Deere bied gemoedsrus en ‘n belegging vir die toekoms

deur Hentie Breedt, bemarking- en kommunikasiebestuurder, John Deere In uitdagende sowel as voorspoedige ekonomiese tye is dit belangrik om die regte besluite vir die toekoms te neem. Om ՚n suksesvolle volhoubare boerdery in Suid-Afrika te verseker, te midde van verskeie uitdagings en negatiewe kwessies, moet daar nie kortsigtige besluite[...]

By Specialist Writer|3rd September 2021|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: |

John Deere spog met sy grootste en beste: Die splinternuwe 9R-trekkerreeks bied meer krag, beter tegnologie en gemak

Nommerpas! John Deere het ‘n nuwe reeks trekkers ontwikkel wat spesifiek ontwerp is vir boere om meer doeltreffend te werk, tyd op die land te ten volle te benut en opbrengste te verhoog. Die nuwe 9R-reeks is John Deere se grootste, sterkste en mees tegnologies gevorderde trekker in die[...]

By Specialist Writer|6th August 2021|Categories: Artikels, Trekkers|Tags: , |

John Deere brei konstruksietoerusting in Afrika uit

Deur Hentie Breedt, bemarking- en kommunikasiebestuurder vir John Deere Afrika en nabye Midde-Ooste John Deere, die meganisasiereus, het aangekondig dat hul konstruksietoerustingreeks verder in Afrika gaan uitbrei. Agtien lande in Suidelike en Wes-Afrika gaan nou ook John Deerekonstruksietoerusting ontvang, naas die landboutoerusting waarop hulle reeds al jare lank staatmaak.[...]

By Specialist Writer|20th April 2021|Categories: Arbeid, Meganisasie|Tags: |
0
Go to Top