9R-reeks
John Deere spog met sy grootste en beste: Die splinternuwe 9R-trekkerreeks bied meer krag, beter tegnologie en gemak
Nommerpas! John Deere het ‘n nuwe reeks trekkers ontwikkel wat spesifiek ontwerp is vir boere om meer doeltreffend te werk, tyd op die land te ten volle te benut en opbrengste te verhoog. Die nuwe 9R-reeks is John Deere se grootste, sterkste en mees tegnologies gevorderde trekker in die[...]