Tegnikus van die Jaar
John Deere gee erkenning aan sy handelaars
John Deere is die voorloper in tegnologiese vooruitgang in die landboubedryf en open 'n hele nuwe wêreld van presisiemoontlikhede vir boere wat vertroud is met hulle stelsels. Met die ondersteuning van John Deere se kundige personeel kan boere John Deere se gesofistikeerde masjinerie ten volle benut om die meeste[...]