GSI

Vele pronkvere by die AVI Africa-skou.

Die pluimveebedryf skrik nie vir AGOA, of die droogte of die pekelwaterkwessie nie. AVI Africa se uitstallers wat onlangs die saal in Caesars Palace in Kemptonpark volgestaan het, het dit duidelik bewys. “Ons kan enige landbouproduk skuif,” sê Wietsche Roets, Unitrans se sake-ontwikkelings-bestuurder. Een van hulle grootste kliënte is[...]

By Specialist Writer|15th July 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , , |

Nog NAMPO-nuus

ProAgri het op NAMPO by ‘n wye verskeidenheid uitstallers gaan inloer en ‘n klomp dinge gesien wat die boer se lewe heelwat makliker kan maak. Lees meer hieronderoor Falcon, GSI, Sonskyn-spilpunte, Irrigation Unlimited, Peake Equipment, Quantum Field Services en Israel se standplase. Falcon Net soos ander jare was Falcon[...]

Toptegnologie skitter by Nampo

Nuttige tegnologie vir die boer is ProAgri se kos en daarom het dié landboutegnologietydskrif se redaksionele span vanjaar weer by soveel as moontlik ou en nuwe vriende gaan inloer by Nampo, sodat hierdie uitgawe propvol Namponuus is. Hier is so ’n paar lusmakerbrokkies. Claas Claas se nuwe, uitgebreide uitstalling[...]

By Specialist Writer|16th June 2015|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top