grappe
Dom Boer se lag vir die dag:
Ingewikkelde dierkundige vraag Watter diertjie woon onder die grond en kry nooit hoofpyn nie? 'n Parasetamolletjie
Dom Boer se lag vir die dag:
Nonsensie Watter dier bestaan 75% uit wol? - 'n Wolf.
Dom Boer se lag vir die dag:
Geen hoop op herstel Dawie: “Dokter, jy moet my asseblief dringend help. Ek kan glad nie snags rus nie. Elke keer as ek aan die slaap raak, begin ek droom van ‘n klomp skape wat rugby speel.” Dokter Siel Kundige: “Dit is nie ‘n probleem nie. Ek skryf vir[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Vas, maar vry Verkeerskonstabel Seeka Braaib keer ‘n man in ‘n gehawende motorkarrietjie voor. Seeka Braaib: “Hierdie hoop skroot waarmee jy ry val uitmekaar uit. Ek sal dit onder geen omstandighede ‘n motorkar kan noem nie.” Man: “Dit is baie gaaf, want ek het nie ‘n rybewys nie. Nou[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Wie nie soek nie sal vind ‘n Man en sy vrou besoek ‘n groot winkel en in die winkel raak die vrou net weg. Die man soek haar oral, maar kan haar glad nie kry nie. Oplaas kry hy ‘n plan. Hy loop ‘n pragtige jong nooi by en[...]