Fitment4Africa

VIDEO: Fitment4Africa- ’n Allesomvattende oplossing vir plaasvoertuie

Fitment4Africa spesialiseer in 4x4-voertuigtoebehore en het hulle ten doel gestel om elke aspek van ’n boer se voertuig aan te pas vir maksimum funksionaliteit, gerief en beskerming. Of dit nou gaan oor ’n plaaswerker wat kilometers moet aflê op klipperige grondpaaie of ’n veeboer wat in die nag moet[...]

By Spesialisskrywer|4th June 2025|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , |

Fitment4Africa maak boere se voertuie gereed vir enige uitdaging

In boerdery is daar geen tyd om te vermors nie. As iets stukkend is, moet dit regkom. As die pad rof is, moet jou bakkie of voertuig dit kan hanteer. Dit is presies waarom Fitment4Africa ’n robuuste, betroubare vennoot vir boere is wat hulle voertuie wil toerus om harde[...]

Fitment4Africa en vriende het alles vir jou 4X4

By Fitment4Africa se NAMPO 2024-standplaas kon jy alles kry wat jy nodig het om jou 4x4-voertuig spoggerig te laat lyk. Die maatskappy verkoop en installeer onder meer bykomstighede vir jou enjinkap, duwstange (nudgebars), armleunings en bakkiekappe (canopy). Hulle het ook ‘n wye reeks oulike bybehore soos waterbottels, koelhoubokse, Hella[...]

0
Go to Top