Afriboot-vloermatte
Fitment4Africa maak boere se voertuie gereed vir enige uitdaging
In boerdery is daar geen tyd om te vermors nie. As iets stukkend is, moet dit regkom. As die pad rof is, moet jou bakkie of voertuig dit kan hanteer. Dit is presies waarom Fitment4Africa ’n robuuste, betroubare vennoot vir boere is wat hulle voertuie wil toerus om harde[...]