domboer
Dom Boer se lag vir die dag:
Blink bemarkingsplan Geld Wolf is die eienaar van die arkmark. Sy nuwe bemarkingsplan het daartoe gelei dat hy nou presies twee keer soveel papegaaie as voorheen verkoop. Hoe werk die plan? Hy leer elke papegaai voordat hy hom verkoop om dieselfde woorde oor en oor met ‘n huilstemmetjie te[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Gebore diplomaat Gysie en Meisie is al baie jare lank spesiale maatjies, maar synde ‘n skaam en teruggetrokke mens kan Gysie net nie so ver kom om die jawoord te vra nie. Een Sondag nooi Gysie se ouers Meisie vir ete en ‘n oom en tante van Gysie is[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Dié keer onskuldig Gawie is ‘n gesonde en lewendige Boerseun wat maar altyd met een of ander ondeundheid besig is. Gisteraand karring hy iewers in die huis rond terwyl sy pa in die sitkamer sit en lees. Ewe skielik gaan die huis aan die ruk en skud van ‘n[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
In die Aardrykskundeklas Juffrou: “Kinders, vandag gaan ons begin om Japan te behandel. Wie van julle kan vir my sê waar Japan is? Niemand nie? Gawie, kom soek jy vir ons Japan hier voor in dfie klas op die aardbol.” Na ‘n rukkie skree Gawie: “Juffrou, ek het hom!”[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Volle begrip Sagte Siwwie besoek ‘n militêre basis en stap saam met die bevelvoerder rond. Knaend kom daar soldate verby wat die bevelvoerder salueer. Telkens salueer hy flink terug en sê: “Dieselfde vir jou.” Naderhand vra Sagte Siwwie: “Hoekom sê u elke keer: ‘Dieselfde vir jou’?” Bevelvoerder: “Ek was[...]