Categories: JokesPublished On: 5th April 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 1 min read
117 words
kat

kasfdkj

Gebore diplomaat

Gysie en Meisie is al baie jare lank spesiale maatjies, maar synde ‘n skaam en teruggetrokke mens kan Gysie net nie so ver kom om die jawoord te vra nie.

Een Sondag nooi Gysie se ouers Meisie vir ete en ‘n oom en tante van Gysie is ook teenwoordig.

Agterna praat Gysie en Meisie:

Gysie: “Hoe hou jy van my oom en tante?”

Meisie: “O, ek hou baie van hulle.”

Gysie: “Hulle hou ook baie van jou.”

Meisie: “Ek is bly om dit te hoor.”

Gysie: “Om die waarheid te sê, hulle hou so baie van jou dat hulle by my wil weet wanneer gaan ek en jy trou. Wat moet ek vir hulle sê?”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0