domboer
Dom Boer se lag vir die dag:
O vir ‘n paar gepaste woorde: Die gholfspeler probeer afslaan, maar hy slaan die balletjie heeltemal mis. “Oepsie,” sê die gholfspeler en probeer weer. Hierdie keer tref hy die grond 25 sentimeter voor die bal en buig sy beste stok. “Ai toggie,” sê die gholfspeler, vat ‘n ander stok[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Nuttige gewoonte? Is die storie waar wat hulle my vertel van die ou wat ‘n bus vol Japannese toeriste probeer kaap het? Gelukkig het die polisie nou 7 896 foto’s van die verdagte.
Dom Boer se lag vir die dag:
Goeie goue oue ‘n Mens moet seker hierdie goeie goue oue ook een of ander tyd neerskryf: Goeie Boer toer ‘n bietjie in Ingeland. In Londen loop hy ‘n Britse Bobbie by en vra: “Ekskjoes mie sir, kên joe plies têl mie where de Tower of Londen are?” Met[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Regtig siek Die bestuur en die vakbond vergader oor werkers wat links en reg onnodig siekteverlof neem. Bestuurder: “Hier is ‘n goeie voorbeeld. Kyk hier in die koerant. Hierdie man het gister siekteverlof geneem, maar hier is sy foto in die koerant waar hy gister honderd lopies aangeteken het[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
So is die lewe Dokter Outyd steek pampoentjies aan by ‘n pasiënt en lê in die bed. Die telefoon lui en hy antwoord, al voel hy ellendig. Dit is mevrou Self Sugtig: “Dokter, jy moet dadelik kom kyk. My klein Heinie het vanmiddag ‘n effense koors.” Dokter Outyd: “Mevrou,[...]