Categories: JokesPublished On: 10th April 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
87 words
grappe

7

So is die lewe

Dokter Outyd steek pampoentjies aan by ‘n pasiënt en lê in die bed. Die telefoon lui en hy antwoord, al voel hy ellendig.

Dit is mevrou Self Sugtig: “Dokter, jy moet dadelik kom kyk. My klein Heinie het vanmiddag ‘n effense koors.”

Dokter Outyd: “Mevrou, ek lê in die bed met pampoentjies…”

Mevrou Self Sugtig: “Wag. Hou net aan…”

Na ‘n rukkie praat mevrou Self Sugtig verder: “Nee, alles is reg. Jy kan maar kom – ons almal hier het reeds pampoentjies gehad.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0