Dom Boer se lag vir die dag:

1
Regtig siek
Die bestuur en die vakbond vergader oor werkers wat links en reg onnodig siekteverlof neem.
Bestuurder: “Hier is ‘n goeie voorbeeld. Kyk hier in die koerant. Hierdie man het gister siekteverlof geneem, maar hier is sy foto in die koerant waar hy gister honderd lopies aangeteken het in ‘n krieketwedstryd.”
Vakbondverteenwoordiger: “Dink het – as hy nie so ellendig siek was nie, kon hy dalk tweehonderd lopies behaal het.”