Categories: JokesPublished On: 3rd April 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
66 words
grappe

10

Volle begrip

Sagte Siwwie besoek ‘n militêre basis en stap saam met die bevelvoerder rond.

Knaend kom daar soldate verby wat die bevelvoerder salueer. Telkens salueer hy flink terug en sê: “Dieselfde vir jou.”

Naderhand vra Sagte Siwwie: “Hoekom sê u elke keer: ‘Dieselfde vir jou’?”

Bevelvoerder: “Ek was ook ‘n troep gewees. Ek weet presies wat hulle dink as hulle ‘n offisier moet salueer.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0