domboer
Dom Boer se lag vir die dag:
Destyds tydens die grensoorlog Die instrukteur bied ‘n lesing aan oor die R1: “Die R1 se trompsnelheid is 840 meter per sekonde.” Slimjan Troep: “Korporaal, is dit nie ‘n bietjie stadig nie.” Korporaal: “Wel, ons het nog nie een terroris gekry wat vir die koeël kon weghardloop nie.”
Dom Boer se lag vir die dag:
Waar is ‘n las soos myne? Die graadeentjie huil bitterlik. Juffrou: “Wat is verkeerd? Hoekom huil jy so verdrietig?” Graadeentjie: “Want ek haat skool, maar ek moet elke dag skool toe kom totdat ek agtien is, snik-snik-snik...” Juffrou: “En jy huil daaroor? Wat van my? Ek moet elke dag[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
So het elkeen sy probleme Die skollie en sy dollie loop laataand in die straat. Dollie sien ‘n armband in ‘n juwelierswinkelvenster. Dollie: “Haai oe, Skollie, tjek net die ôsam armband.” Skollie gooi ‘n baksteen deur die winkelvenster, steel die armband en gee dit vir Dollie. ‘n Entjie verder[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Die stryd duur voort Die Ontvanger van Inkomste verneuk Gawie gruwelik en hy bel hulle kantoor. ‘n Persoon wat nie Afrikaans of Engels kan praat nie antwoord en skakel hom deur na ‘n ander persoon wat nie Afrikaans of Engels kan praat nie. Dié gee hom ‘n ander nommer[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Die reine waarheid Seun: “Pa, hoeveel kos dit om te trou?” Pa: “Ek weet nie my seun; ek betaal nog.”