Categories: JokesPublished On: 3rd April 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
48 words
grappe

bees snaaks

Destyds tydens die grensoorlog

Die instrukteur bied ‘n lesing aan oor die R1: “Die R1 se trompsnelheid is 840 meter per sekonde.”

Slimjan Troep: “Korporaal, is dit nie ‘n bietjie stadig nie.”

Korporaal: “Wel, ons het nog nie een terroris gekry wat vir die koeël kon weghardloop nie.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0