Deutz-Fahr
VIDEO: Kyk! Deutz Fahr se nuwe Agrofarm 5 125 LRC-trekker is hier!
Goeie nuus vir boere is Kempston Agri se nuutste toevoeging tot die Deutz Fahr-reeks, die Agrofarm 5 125 LRC-trekker van 88 kW is hier. Hierdie puik trekker bring opwindende verbeterings vir plaasboere wat op soek is na krag, doeltreffendheid en gebruikersgerief. Jimmy Immelman, streeksbestuurder van Kempston Agri Wes-Kaap, verduidelik[...]
Deutz Fahr se nuwe Agrofarm 5 125 LRC-trekker beloof groot dinge
Goeie nuus vir boere is Kempston Agri se nuutste toevoeging tot die Deutz Fahr-reeks, die Agrofarm 5 125 LRC-trekker van 88 kW is hier. Hierdie puik trekker bring opwindende verbeterings vir plaasboere wat op soek is na krag, doeltreffendheid en gebruikersgerief. Nuwer, kragtiger en doeltreffender Die Agrofarm 5 125[...]
Deutz-Fahr se nuwe 6130W Profi-trekker is in SA: Boere kry nou nog meer!
Binnekort sal boere ’n nuwe groen trekker, perfek vir alledaagse werk op die plaas, in Suid-Afrika sien. “Die trekker is eenvoudig, maklik om te gebruik, betroubaar, sterk en beskikbaar teen ’n redelike prys,” sê Giuseppe Tufano, uitvoerende direkteur van SDF (SAME Deutz-Fahr), oor die 6130W Profi-trekker van Deutz-Fahr. Kempston[...]