VIDEO: Kyk! Deutz Fahr se nuwe Agrofarm 5 125 LRC-trekker is hier!

DEUTZ FAHR TN
Goeie nuus vir boere is Kempston Agri se nuutste toevoeging tot die Deutz Fahr-reeks, die Agrofarm 5 125 LRC-trekker van 88 kW is hier. Hierdie puik trekker bring opwindende verbeterings vir plaasboere wat op soek is na krag, doeltreffendheid en gebruikersgerief. Jimmy Immelman, streeksbestuurder van Kempston Agri Wes-Kaap, verduidelik dat die nuwe Deutz Fahr Agrofarm 5-trekkers vir die boer hoƫ tegnologie en beter doeltreffendheid teen bekostigbare pryse bied.
Kyk die video vir meer: