CASE IH Steiger 715 Quadtrac

VIDEO: Ontmoet die reuse CASE IH Steiger 715 Quadtrac

Bloemfontein het behoorlik gegons van opwinding toe CASE IH Suid-Afrika die magtigste trekker wat hulle nóg in die plaaslike mark bekendgestel het, amptelik onthul het: die Steiger 715 Quadtrac. Die Steiger 715 Quadtrac is nou die vlagskip van die bekende Steiger-reeks en spog met ’n verstommende krag van 533[...]

By Spesialisskrywer|29th April 2025|Categories: Meganisasie Videos, Video's|Tags: , |
0
Go to Top