brand
World-class facility for world leading brands
Smith Power Equipment is making a significant investment in the Western Cape with the opening of a state-of-the-art facility in Cape Town to serve the ever growing agricultural and industrial sectors. Representing famous brands such as Kubota tractors, Toro turf care equipment, TARA golf carts, Polaris and Linhai off-road[...]
Ons boere brand
TLU SA wil boere bystaan wat byna alles verloor het in die verwoestende veldbrande wat oor die afgelope twee weke in veral Gauteng en Mpumalanga gewoed het. Hierdie brande het 'n verwoestende impak op die boerderygemeenskap gehad – boere het ernstige brandwonde opgedoen, hul diere het verbrand, plaaswerkers is[...]
7 000 skape sonder weiding na Boshof-brand
7 000 skape is sonder weiding nadat bykans 30 000 ha 20 Mei in die Boshof/Dealesville-area tydens ‘n wegholveldbrand verwoes is. Talle stuks vee en wild is ook doodgebrand. Dr Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou, sê dat die sterk wind wat Donderdag in die area voorgekom het[...]
Ergste brand in jare verwoes bykans 100 00 ha
In een van die ergste brande nog dié seisoen en die afgelope paar jaar, is sowat 100 000 ha in die Boshof/Dealesville/Hertzogville area verwoes. Honderde stuks vee, wild en selfs huise is in die brande totaal en al verwoes. Volgens dr Jack Armour, operasionele bestuurder van Vrystaat Landbou (VL),[...]