Vrystaat brand
Ergste brand in jare verwoes bykans 100 00 ha
In een van die ergste brande nog diƩ seisoen en die afgelope paar jaar, is sowat 100 000 ha in die Boshof/Dealesville/Hertzogville area verwoes. Honderde stuks vee, wild en selfs huise is in die brande totaal en al verwoes. Volgens dr Jack Armour, operasionele bestuurder van Vrystaat Landbou (VL),[...]