Bonnievale wyne

Bonnievale Wyne triomfeer by Franse kampioenskap

Bonnievale, teen die heuwels van die Breëriviervallei, is reeds bekend vir sy wingerdboukundiges se passie en die uitstekende gehalte wat die wingerde lewer. Diegene wat reeds hierdie juweel ontdek het, kan hiervan getuig. En weereens is die wynkelder uitgesonder vir hierdie toewyding in ‘n gerespekteerde Franse kampioenskap. Gilbert &[...]

By Specialist Writer|17th July 2020|Categories: Nuus|Tags: , |

Bonnievale wingerde skitter in nuwe wyne in beperkte hoeveelhede

Bonnievale Wyne het twee nuwe, enkel-kultivar wyne, wat noukeurig uit top wingerd-blokke gekies is, bekendgestel. Beide wyne weerspieël die invloed van eeuoue grond, klimaat en die Bonnievale-wyk se weer en is slegs in beperkte hoeveelhede beskikbaar. Die wyne is ‘n Cabernet Sauvignon van die 2017-oesjaar en ’n Chardonnay van[...]

By Specialist Writer|11th December 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |

R300-miljoen samesmelting plaas wynreus op koers vir langtermyn sukses

Die Bonnievale Wynkelder-groep en Wandsbeck Wyne smelt saam en vorm ’n wynmaatskappy met bates van meer as R300-miljoen. Die wynkelders in die Robertson-streek se amalgamasie het die stigting van een van die Kaap se grootste wynprodusente, wat as Bonnievale Wynkelder Edms Bpk bekend sal wees, tot gevolg. Die ooreenkoms[...]

By Specialist Writer|6th December 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Bonnievale wyne stel Carina Gous aan

Bonnievale Wyne het pas ’n a sleutel-ooreenkoms met die gerespekteerde wynbedryf-spesialis, Carina Gous, onderteken. Gous neem ’n adviserende rol aan, terwyl die maatskappy gereedmaak vir die volgende groeifase. Gous was tot onlangs die globale handelsmerk-direkteur vir Distell se premium wyn- en spiritus handelsmerk-portefeulje. Sy was voorheen Distell se Besigheidsdirekteur:[...]

By Specialist Writer|16th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top