Wines of South Africa

Bonnievale wyne stel Carina Gous aan

Bonnievale Wyne het pas ’n a sleutel-ooreenkoms met die gerespekteerde wynbedryf-spesialis, Carina Gous, onderteken. Gous neem ’n adviserende rol aan, terwyl die maatskappy gereedmaak vir die volgende groeifase. Gous was tot onlangs die globale handelsmerk-direkteur vir Distell se premium wyn- en spiritus handelsmerk-portefeulje. Sy was voorheen Distell se Besigheidsdirekteur:[...]

By Specialist Writer|16th April 2018|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top