Franse kampioenskap
Bonnievale Wyne triomfeer by Franse kampioenskap
Bonnievale, teen die heuwels van die Breëriviervallei, is reeds bekend vir sy wingerdboukundiges se passie en die uitstekende gehalte wat die wingerde lewer. Diegene wat reeds hierdie juweel ontdek het, kan hiervan getuig. En weereens is die wynkelder uitgesonder vir hierdie toewyding in ‘n gerespekteerde Franse kampioenskap. Gilbert &[...]