Boerbok
Nuwe rekordprys vir stoetboerbokram
Die vorige rekordprys vir ‘n boerbok-stoetram was R300 000 wat op die Black Tie Blue Blood-veiling op 22 Maart betaal is. Nou het dieselfde koper, VEA Stud Breeders van Bonnievale, ‘n nuwe rekordprys van meer as ‘n miljoen rand vir nog ‘n boerbokram uit die Lukas Burger Boerbokstoet gekoop: Formula[...]
Nuwe teler raap duurste boerbokke ooit op
Die beste pryse ooit vir boerbokke is tydens die pas afgelope Black Tie Blue Blood-veiling behaal. VEA Stud Breeders van Bonnievale het die duurste boerbokram en die twee duurste boerbokooie gekoop. Black Tie Blue Blood Die spoggeleentheid waaraan slegs die room van Suid-Afrika se boerboktelers mag deelneem, is by[...]
Boerbok-veilingskalender 2022
DATUMVEILINGPLEKKONTAKPERSOONKONTAKNRE-POSJanuarie 18 tot 19-01-2021RaadsvergaderingBloemfonteinStefanie van der Walt0833786370info@boerboksa.co.za25-01-2022Karoo BoerbokkeJansenvillePW Botha; Erik Meyer; Andre Barnardt; Kalahari Kid; Marle Slabbert; Steven Kinghorn; Gerhard dos Santos, Witsand Boerbokst.0834001985meycar2014@gmail.com25 tot 26-01-2022BeoordelaarseksamenGroblersdal Februarie 03-02-2022Prieska VeldramveilingPrieskaJaco van Rensburg0827735877jaco.wonderpan@gmail.com05-02-2022Take 3 GeneticsAfridome, ParysNico Botha BBS; Leonard du Raan; Pieter Smith0784297619psalldays@yahoo.co.uk;leonarddr@vodamail.co.za;leonarddr@vodamail.co.za;loudinebotha@yahoo.com9tot12-02-2022Ooi skou NASIONALE KAMPIOENSKAPPEWillowmore Stefanie van der Walt0833786370info@boerboksa.co.za09-02-2022Griekwalandwes PostmasburgIzak Gous; Theo Coetzee; Henco Moller0836979037,0824927036,0838439909izak.gous@angloamerican.com;theocoetzee@telkomsa.net;Coenraadh.moller@gmail.com12-02-2022Innibos[...]
Boerbokbedryf groei sterk en gesond
Een van Gerrie Ferreira se puik boerbokramme. Sy bokke se genetika is wêreldwyd in aanvraag. “Bokke bo!” is ՚n kreet wat sonder skroom aangewend kan word vir die boerbokbedryf van Suid-Afrika wat ՚n lewendige opbloei ondervind. Bokke wat in Suid-Afrika veredel is, word ook al gewilder in die buiteland.[...]