Categories: Artikels, Vee en Wild, VeilingsPublished On: 2nd April 2024

Doorndraai Beefmasters Uitverkoping- 19 April 2024

By 0 min read
67 words

beef

Moenie Doorndraai Beefmasters se veiling op 19 April 2024 om 11:00 te plaas Kromdraai, Koppies misloop nie.

Afslaers: BKB

680 top beefmasters

AANBOD:

120 koeie met 120 kalwers (dragtig)

60 koeie met 60 kalwers

220 koeie dragtig

40 verse (loop by die bul)

60 verse (oop, gereed vir die bul)

Navrae:

Schalk Jonker – 073-007-0022

Pieter Wessels – 082-857-7827

Jan Mostert- 083-306-8408

Kyk meer hieronder:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0