Doorndraai Beefmasters
Doorndraai Beefmasters Uitverkoping- 19 April 2024
Moenie Doorndraai Beefmasters se veiling op 19 April 2024 om 11:00 te plaas Kromdraai, Koppies misloop nie. Afslaers: BKB 680 top beefmasters AANBOD: 120 koeie met 120 kalwers (dragtig) 60 koeie met 60 kalwers 220 koeie dragtig 40 verse (loop by die bul) 60 verse (oop, gereed vir die[...]