Categories: GrappePublished On: 17th April 2018

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
64 words

uLvGQnT

Daar staan dit swart op wit

Onnie: “Gelukkig kom kannibalisme nie meer so algemeen voor as voorheen nie.”

Leerling: “Maar daar is nog mensvreters, Meneer.”

Onnie: “Waar is die mensvreters waarvan jy praat?”

Leerling: “Op Mauritius, Meneer.”

Onnie: “Daar is geen mensvreters op Mauritius nie. Waar kom jy daaraan?”

Leerling: “Hier staan dit duidelik in ons Aardrykskundehandboek, Meneer: ‘Mauritius se inwoners lewe van toeriste’.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Categories: NewsPublished On: 16th February 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
19 words

uLvGQnT

Goeie onnie

Dawietjie: “Ek hoor jou onderwyser was verlede week gevaarlik siek.”

Gawietjie: “Ja, maar vandeesweek is hy gevaarlik beter.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
Go to Top