Main course

Maklike en tuisgemaakte “Wraps”

Jy benodig: 2 koppie meel 6 teelepels botter Bietjie louwarm water Nou maak jy so: Vryf die botter in die meel in met jou vingers tot alles krummelrig is. Meng bietjies bietjies water by die meel mengsel totdat jy ‘n sagte deeg gevorm het. Deel die deeg in 12[...]

By Specialist Writer|14th June 2017|Categories: Main course, Recipes|
0
Go to Top