Jokes
Dom Boer se lag vir die dag:
Kan nogal wees Is die storie waar wat hulle my vertel dat ou Dronk Daaf se Maandagoggend-antibabelaasresep begin met die woorde: “Neem die sap van twee bottels brandewyn...”?
Dom Boer se lag vir die dag:
Stremmende werk Is die storie waar wat hulle my vertel dat die beweerde sanger, Haas Wankelkop, sy huis laat verf het en hy gee toe vir elkeen van die verwers ‘n gratis kaartjie vir sy konsert? En toe hulle rekening vir die verfwerk kom, eis elkeen van hulle R900[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Toe wees nou windgat... Ja, die rekenaar kraai nou lekker oor hy my twee keer met skaak gewen het. Maar nou gaan ek sy smoel vir hom snoer – ek daag hom uit vir drie rondes skopboks...
Dom Boer se lag vir die dag:
'n Boer maak 'n plan 'n Ou skop die kroeg se deur oop en skree: "Wie is die sterkste man in hierdie kroeg?" 'n Groot ou met dik arms staan op, slaan op sy geweldige borskas en grom: "Ek is die sterkste en wat daarvan?" Die eerste ou antwoord:[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Eerste dinge eerste ‘n Verslonsde vreemdeling loop ‘n man voor Sondestad by: “Meneer, kan jy my nie asseblief help met so vyfhonderd rand nie? Ek het geen plek om te slaap nie en ek het vir drie dae nie geëet nie.” Man: “Hoe moet ek weet jy gaan nie[...]