Categories: JokesPublished On: 30th October 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
54 words

agrilag_1

Stremmende werk

Is die storie waar wat hulle my vertel dat die beweerde sanger, Haas Wankelkop, sy huis laat verf het en hy gee toe vir elkeen van die verwers ‘n gratis kaartjie vir sy konsert?

En toe hulle rekening vir die verfwerk kom, eis elkeen van hulle R900 oortyd vir “Bywoning van konsert”.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0