Dom Boer se lag vir die dag:

images (10)
‘n Boer maak ‘n plan
‘n Ou skop die kroeg se deur oop en skree: “Wie is die sterkste man in hierdie kroeg?”
‘n Groot ou met dik arms staan op, slaan op sy geweldige borskas en grom: “Ek is die sterkste en wat daarvan?”
Die eerste ou antwoord: “My kar het sonder petrol gaan staan. Sal jy my help om hom tot by die vulstasie te stoot?”