Categories: JokesPublished On: 24th October 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
71 words
grappe

hqdefault

Eerste dinge eerste

‘n Verslonsde vreemdeling loop ‘n man voor Sondestad by: “Meneer, kan jy my nie asseblief help met so vyfhonderd rand nie? Ek het geen plek om te slaap nie en ek het vir drie dae nie geëet nie.”

Man: “Hoe moet ek weet jy gaan nie die geld vat en uitdobbel nie?”
Verslonsde vreemdeling: “Nee, dit is regtig net vir kos en slaapplek. Dobbelgeld het ek genoeg.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0