Categories: JokesPublished On: 26th October 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
36 words

images (9)

Toe wees nou windgat…

Ja, die rekenaar kraai nou lekker oor hy my twee keer met skaak gewen het.

Maar nou gaan ek sy smoel vir hom snoer – ek daag hom uit vir drie rondes skopboks…

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0