Wolmark daal met 2,9% – 7 Oktober 2026

sheep-9298392_1920
Op die 7de veiling van die 2026/2027 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: Fibreflow Trading (1 370 bale), Tianyu SA (1 319 bale), BKB Pinnacle Fibres (1 314 bale). Van die 4 085 bale wat BKB aangebied was, is 3 910 bale verkoop (95%)
Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:
BKB TOP 10 NASIONAAL

Bron: BKB