Categories: NuusPublished On: 10th February 2021

Wolmark daal skraps

By 1 min read
213 words

wol 2 uitstaande

Op die 21ste veiling van die 2020/2021 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 2,0% gedaal en op 15922c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 20302 (-5,3%) 21 µ 14723 (-1,1%)
19 µ 17822 (-3,3%) 22 µ 13297 (-2,3%)
20 µ 15516 (-2,0%) 23 µ    

Die grootste kopers op die veiling was: Lempriere Wool Services SA (1 705 bale), Standard Wool (1 436 bale), G Modiano (1 345 bale). Van die 6, 343 bale wat aangebied was, is 6 216 bale verkoop (97%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

  TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Skema Area Besk. AWEX Tipe   Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. JFN Brits   Volksrust CL MWF5S.70 16.0µ 64.2% 38 17400c
2. Hermanusheuwel Bk RWS Bredasdorp AH MWF4E.83 17.4µ 71.8% 30 17230c
3. James Prinsloo Trust   Volksrust BL MWF5S.74 16.4µ 66.2% 25 16800c
4. E Hancke   Bethal AH   MWF5E.87 16.0µ 63.0% 21 16300c
5. James Prinsloo Trust   Volksrust CL MWF4S.55 17.1µ 68.0% 55 15910c
6. James Prinsloo Trust   Volksrust DL MLF4E.40 16.6µ 68.2%   15900c
7. James Prinsloo Trust   Volksrust CFY MF5S.68 17.0µ 64.5% 28 15900c
8. Hermanusheuwel Bk RWS Bredasdorp CH   MWF4E.69 17.7µ 69.3% 60 15790c
9. JFN Brits   Volksrust AH MWF5S.94 17.0µ 64.1% 29 15500c
10. OH Davis   Swartberg CMY MF5E.69 17.1µ 68.9% 34 15500c

Die volgende wol veiling is vir die 17 Februarie 2021 geskeduleer.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0