Categories: NuusPublished On: 21st November 2019

Wolmark daal met 3,0%

By 1 min read
194 words

wol 2 uitstaande

Op die 12de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 3,0% gedaal en op 16941c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 18278 (-4,6%) 21 µ 17452 (-1,5%)
19 µ 17805 (-3,3%) 22 µ 17123 (-1,9%)
20 µ 17195 (-2,7%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: G Modiano (4 642 bale), Standard Wool (4 301 bale), Lempriere SA (1 167 bale). Van die 12 337 bale wat aangebied was, is 11 862 bale verkoop (96%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. AJB Lubbe Smithfield BH MWF4S.70 17.4µ 75,5% 43 15700c
2. AJB Lubbe Smithfield BBH MWF4S.77 17.8µ 74,8% 33 15610c
3. L.Groenewald Riviersonderend AH MWF4B.94 16.5µ 70,0% 46 15450c
4. L.Groenewald Riviersonderend CL MWF4B.70 16.7µ 72,3% 44 15450c
5. L.Groenewald Riviersonderend BH MWF4S.86 16.5µ 69,5% 37 15400c
6. L.Groenewald Riviersonderend BFY MF4E.84 17.4µ 73,4% 32 15060c
7. Midkop Bdy Jagersfontein BBMY MF4S.69 18.9µ 74,4% 42 15010c
8. AJB Lubbe Smithfield AH MWF4S.85 18.3µ 75,5% 49 14960c
9. JA Le Roux Smithfield BBM MF4S.76 20.8µ 76,2% 57 14810c
10. L.Groenewald Riviersonderend BFY MF4S.81 17.1µ 71,1% 42 14660c

Die volgende wol veiling is vir 28ste November 2019 geskeduleer.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0