Categories: NuusPublished On: 25th October 2018

Wolmark daal, maar steeds 16,57% hoër as ‘n jaar gelede

By 1 min read
191 words
wol

wol 3 uitstaande

Op die 10de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -5.0% gedaal en op 21214c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 16,57% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      24100  (-6,4%)                           21 µ      21828   (-5,0%)

19 µ      22937  (-5,3%)                           22 µ      20773   (-4,5%)

20 µ      22297  (-4,6%)                           23 µ      17441   (-4,6%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (2 257 bale), Standard Wool (1 669 bale), Tianyu S A Pty (Ltd) (1 045 bale) . Van die 6 889 bale wat aangebied is, is 6 496 bale verkoop (95%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. TI Van Kerken Riebeek-Oos BFH MWF4E.73 16.9µ 73,4% 46 19800c
2. Lister Brothers Riebeek East BFFH MWF4S.74 17.0µ 74,0% 50 19300c
3. Morgan Farms Tarkastad AH MWF4E.80 16.8µ 71,1% 54 19200c
4. Kranskop Boerdery Jamestown BH MWF4S.87 16.0µ 70,7% 29 18800c
5. Kranskop Boerdery Jamestown AH MWF4S.104 16.8µ 70,2% 33 18680c
6. WJ Fletcher Cathcart BH MWF4S.79 17.5µ 72,3% 43 18610c
7. Doorndrif Bdy Heidelberg BM MF4N.68 18.0µ 74,3% 48 18410c
8.HJP Maree Barkly-Oos BH MWF4S.73 17.7µ 72,4% 42 18400c
9. Kranskop Bdy Jamestown BFY MF4S.77 17.7µ 72,6% 42 18300c
10. TI Van Kerken Riebeeck-Oos CL MWF4E.67 16.8µ 71,9% 49 18300c

Die volgende wol veiling katalogus P1118 sal op 31 Oktober 2018 plaasvind.

Bron: BKB

0
Tags:

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0