Categories: NuusPublished On: 4th October 2018

Wolmark daal

By 1 min read
190 words

wol 3 uitstaande

Op die 7de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,3% gedaal en op 22395c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 24,70% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      26486  (-3,6%)                           21 µ      23060   (-2,3%)

19 µ      24660  (-2,9%)                           22 µ      22289   (-2,0%)

20 µ      23085  (-2,9%)                           23 µ      18500   (-2,8%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (2 751 bale), Standard Wool (1 574 bale) Tianyu S A Pty (Ltd) (1 423 bale) . Van die 7 534 bale wat aangebied is, is 7 407 bale verkoop (98%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. OJ Klingenberg Wakkerstroom AFH MWF4S.81 17.7µ 75,6% 49 21500c
2. P. Viljoen Van Stadensrus BH MWF4S.80 16.6µ 73,1% 31 21290c
3. Aletmarli Bk Molteno BH MWF4S.72 17.4µ 76,2% 50 21190c
4. Aletmarli Bk Molteno CH MWF4S.57 16.9µ 77,4% 51 21010c
5. DW Wardle Stutterheim AH MWF4S.74 17.6µ 74,2% 50 20910c
6. Buffelskloof Trust Bedford BFFH MWF4E.75 17.4µ 74,1% 48 20910c
7. P.Viljoen Van Stadensrus AH MWF4S.96 17.3µ 74,5% 37 20760c
8. DW Wardle Stutterheim AFY MF4E.87 17.7µ 74,8% 54 20720c
9. OJ Klingenberg Wakkerstroom AH MWF4E.68 17.1µ 74,9% 48 20520c
10. OJ Klingenberg Wakkerstroom BFH MWF4S.68 17.4µ 74,3% 54 20250c

Die volgende wol veiling katalogus P0818 sal op 10 Oktober 2018 plaasvind.

Bron: BKB

0
Tags:

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0