Categories: Meganisasie Videos, Video'sPublished On: 1st June 2026

VIDEO: Van hooihantering tot presisieboerdery, wêreldklas tegnologie by NAMPO 2026

By 0 min read
74 words

Falcon

Van baal- en hooihanteringstoerusting, wêreldklas snyers tot die nuutste Amazone tegnologie.

Van baal- en hooihanteringstoerusting, wêreldklas snyers tot die nuutste Amazone tegnologie.

Falcon Equipment het landbou oplossings en toerusting wat jou boerdery vorentoe kan vat.

Mauritz gee vir ons ‘n vinnige oorsig van die toerusting wat vanjaar by hulle NAMPO 2026 standplaas gespog het. Kyk die video vir meer inligting.

Vind die video hieronder:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0